Soet Karamel Patats

2017-02-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 54
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

54 People rated this recipe

47,913
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • My “Spur style” Uieringe

  • Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens?

3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny
1 kop Suiker
2 el Botter
1 tl Suurlemoensap
1 kop Kookwater

Gooi alles saam in een kastrol
Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai
Draai hitte laag, potbraai ( moenie roer nie) tot goudbruin tot tameletjie stroop begin
Hou maar dop dit brand vinnig aan, bedien dadelik saam Varkvleis, Snoek of Skaapboud

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!