Smul lekker Sampioen Pizza

2016-09-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

763
Related Recipes:
  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

Lekkerste Vleislose Maandag Ete

(per persoon)
Handvol gerasperde Cheddar Kaas
Handvol gerasperde Mozzerella Kaas
Handvol Sampioene afgewas en grof opgekap
2 knoffeltoontjies; gekneus en opgekap
1tl tamatie puree
Tabasco sous
Growwe swart peper en gemengde kruie na smaak
Botter

1 gekoopte pizza basis; gevries

Voorverhit oond na 180 C

Verhit 1 el botter in braaipan, braai knoffel so minuut
Sit nog bietjie botter , voeg sampioene by en roerbraai tot geurig
Smeer piza basis met tamatie puree, sprinkel paar druppels Tabasco sous na smaak  oor
Sprei gebraaide sampioene eweredig oor
Sprei handvol cheddar kaas oor en dan genoeg mozzerella oor
Sprinkel met kruie en gemaalde swart peper na smaak

Bak by voorverhiite oond 15 min tot goudbruin, bedien dadelik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!