Skuinskoek
2014-04-24- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.7 / 5)
19 People rated this recipe
Related Recipes:
Nostalgiese bederf
1 pakkie kitsgis
1 teelepel wit suiker
koppie lou water
1 kg koekmeelblom
knypie sout
koppie witsuiker
teelepel droe anys
5 eetlepels botter
*olie om in te braai
Meng die pakkie gis, en teelepel witsuiker met lou water, laat dit gis tot skuimerig
Meng die droë bestanddele saam en vryf die botter met vingerpunte in
Gooi suurdeeg by en meng tot ’n stywe deeg. Knie lekker goed tot rekbaar.
Laat rys op ’n warm plek
Knie af.
Rol uit op meel oppervlak , sny in driehoek vormpies. Laat staan om weer rys
Verhit olie , braai tot goudbruin en gaar