Skooma Patats

2011-07-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

2,148
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

2-3 groot patats , in dik skywe gesny
sout na smaak
2-3 eetlepels suiker
½ koppie geblikte fyn pynappel
2-3 eetlepels margarien
1 eetlepel margarien
½ koppie gekapte dadels
kwart koppie brandewyn

Sny patats in skywe.  Kook sag in ‘n klein bietjie water. Wanneer gaar, gooi oortollige water af. Voeg suiker en margarien by en braai saam. Voeg brandewyn, dadels en pynappel by gebraaide patats. Verhit weer net voor opdiening.

.

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!