Rooster Soetmielies

2014-02-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

3,161
Related Recipes:
  • My “Spur style” Uieringe

  • Patatwiele

  • Geurige Rasta Rys

  • Stampmielies en Bone met Spek

  • Ingelegde eiers

Die beste mielies op die kole !!

1 geel soetmielie per persoon, in halwes gebreek , in bietjie soutwater gekook tot so amper sag
botter
knoffelhuisies na smaak, gekneus
aromat na smaak
growwe sout

Draai mielies toe in foelie
Blerts met botter, geur met aromat, knoffel kneus huisies en vou foelie mooi toe.
Sit aan eenkant van braairooster oor matige kole terwyl jy jou vleisie braai.
Draai so nou en dan om

Bedien met ekstra botter en growwesout.

*gebruik braaitang om foelie af te haal, wees versigtig om nie vingers te brand nie, daai foelie is vrek warm ….

geniet !!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!