Loader

Romerige aartappel en avo slaai

2014-04-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

3,819
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

500g aartappels – met skil aan en amper sag gekook in soutwater
1 bottel slaaisous van jou keuse
1 lekker sag en ryp avo
sap en bietjie gerasperde skil van een medium suurlemoen
gemaalde swart peper na smaak
3 knoffelhuisie platgedruk
1 tl witsuiker
100 ml room
bossie grasuie – fyn gesnipper
vars pietersielie – gekap

Sny die aartappels in blokkies en meng liggies met die slaaisous tot mooi klam en nat is , terwyl die aartappels nog warm is.
Ontpit die avokado, skep die vrug uit , nie te naby aan die skil
In jou voedsel verwerker sit nou die avokado met die suurlemoen sap -skil, meng vinnig vir paar sekondes
Geur met sout, peper na smaak, knoffel, suiker by, meng tot mooi gladde mengsel, bietjie melk kan bygaan om glad te maak
Vou die grasuie en pietersielie by, meng deurmekaar
Vou nou avo puree – sous met die aartappel blokkies, skep in ‘n mooi glasbak, bedek met clingwrap , laat staan vir minstens 2 ure in yskas.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!