Romerig Sampioenroom Sop

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

1,617
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Hokaai Vissermansop

1 pakkie knopies sampioene – goed afgespoel, en fyn gesnipper, en in botter gebraai
3 eetl koekmeel
6 eetl botter
Koppie volroom melk
Koppie hoender aftreksel
125 ml room
Sout
Growwe gemaalde swartpeper
vars suurlemoen sap

In ‘n kastrol, smelt die botter oor medium hitte
Voeg meel by, terwyl jy met vurk kit klits totdat dit ‘n pasta maak, en egalig is
Voeg hoenderaftreksel bietjies bietjies by terwyl jy aanhoudend roer
en bring tot kookpunt. Gooi die melk by , roer aanhoudend, bring weer tot kookpunt
Gooi gebraaide sampioene (hou bietjie eenkant vir garnering ) en suurlemoensap na smaak by.
Maak toe met deksel en laat baie stadig kook vir paar minute.
Gooi houertjie room in , geur met sout en swart peper .
Bedien dadelik met oorblywende gebraaide sampioene bo-op

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!