Low Carb Souttert

2010-09-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

2,454
Related Recipes:
  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • 2 Keer bak Souttert

  • Korslose Bully-Beef Souttert

  • Heuning Tjops

 

6 eiers
2 pakkies spek
3 k cheddar kaas
1/2 k room
1/2 k water

Sit oond op 180 grade
Snipper spek en braai tot gaar in pan en laat afkoel.
Meng al die bestandele saam in mengbak.
Smeer oondbestande bak.
Gooi mengsel in oondbak en bak vir ongeveer 45min tot goudbruin.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!