Loader

Potbrood

2010-08-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

 

Bestanddele:

6 koppies.Volkoringmeel
3 koppies.Koekmeel
1 Koevertjie droe gis.
20ml.Suiker
10ml.Sout,
60ml.Kookolie
20ml Asyn .
1 koppie Sonneblomsaad
700ml Lou-warm Water,.

So gemaak:

Voorverhit oond tot 80 grade Celsius.
Meng die droe bestanddele saam, en voeg die asyn en genoeg lou-warm water by, om ‘n nie te slap deeg te vorm , deeg moet aan jou hande vaskleef.
Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ook.
Plaas die deeg in die pot, en sit die pot in die oond vir 25 minute om te rys.

Haal nou die pot uit, en verhit die oond tot 180 grade.
Bak nou vir een uur.

Saam met braaivleis, so gemaak:.

As alternatief sit jy die pot op ‘n paar kole by jou vuur, en pak ook ‘n paar kooltjies op die deksel. Bak vir ‘n uur, maar kyk gereeld of die kooltjies nog hou. Pasop vir te veel kole.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!