Piesang Soentjies…
2013-07-04Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
971Related Recipes:
Vinnig en heerlike bederf…
piesangs opgesny in blokke
donker smelt sjokolade
klapper
waspapier
1 sosatie stokkie
…steek piesang blokkie op stokkie punt, doop in sjokolade , laat afdrup, draai in rondte terwyl stol… sprinkel klpper oor met teelepel, druk liigies van stokkie af, bo op waspapier..met stokkie kant onder…. laat mooi koudword….. geniet….!!