Patat en Garam Masala sop

2011-06-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (0 / 5)

0 5 0
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

0 People rated this recipe

1,381
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Heerlike Aartappelsop

  • Rooilensiesop

  • Romerig Sampioenroom Sop

Bestanddele

6 groot patats geskil en in blokkies gesny

1 uie fyn gekap

2 wortels in blokkies gesny

2 appels geskil en gerasper

4 blokkies hoenderaftreksel

2 lt water

200ml room

2 teelepels garam masala poeier

sout en peper na smaak

 

Braai ui saam met garam masala tot sag in bietjie botter in sop kastrol. Voeg wortels, appels en patats by bedek met water. Kook stadig tot groente goed sag is. Meng hoender aftreksel by, los goed op. Meng tot glad met handmenger. Proe, sit sout en peper na smaak by, roer 200ml room deeglik in. Sit voor saam met lekker vars brood en plaasbotter!

.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!