PAP BLOKKIES

2006-05-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,593
Related Recipes:
  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

Dis heerlik vir ontbyt.

Maak ‘n lekker pot mieliepap die vorige aand.
Maak pap se kante mooi los en laat die pap uit pot gly. Sny in skywe – soos brood.

Meng: dit hang af van die hoeveelheid pap – 6 eiers
sout , peper, paprika
Doop die sny pap in die mengsel en bak in warm vlak olie.
Skielik is die kapenaars ook lus vir pap!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!