Loader

Onfeilbare Wilds Biltong

2015-06-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Gestopte Gemsbokfilet

  • Springboksosaties

  • Vlakvarkbredie

  • Springbokboud in die oond

  • Toeka se Wildswors

Die resep gebaseer op 10 kilogram nat biltong.
2 koppies gemaalde koljander.
Die ideaal is om die rou koljander korrels te kry en dit dan te skroei en dan fyn te maal. Let wel skroei en nie brand nie Dit maak n reuse verskil aan die smaak van die biltong.
1 1/2 koppies sout
3/4 koppie tiemie
‘n kwart koppie fyn wit peper
1 1/2 koppies druiwe asyn (nie die ander tipe nie)

Meng goed en laat vir 24 uur lê voor dit opgehang word.
Dieselfde resep kan gebruik word vir droëwors hoewel daar ‘n bietjie skaap of bees vet bygesit moet word.

TRADISIONELE WILDSBILTONG

5kg biltongvleis
75g sout
5ml bruinsuiker
50ml grof gemaalde koljander
500ml asyn
2.5ml koeksoda (opsioneel)
(Alle lepelmates afgeskraap)

Meng al doe droë bestandele. Pak die vleis in erde- of plastiekskottels. Die biltonge heel onder. Strooi speserye oor elke laag en besprinkle met asyn. Roer die biltonge deeglik om na 12 uur. Hang op om te droog na 24 uur.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!