Oats en Piesang Rots Koekies

2013-10-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2 / 5)

2 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

2,023
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

Dis die maklikste, lekkerste koekies…

koppie botter
koppie witsuiker,
3 medium groote , baie ryp piesangs
2 groot eiers,
2 kop koekmeel,
tl bakpoeier,
tl kaneel,
mespunt koeksoda,
mespunt neutmuskaat,
knyp sout,
2 kop rou oats

Room botter en suiker tot mooi lig. maak piesangs fyn , roer deur. Klits eiers een vir een by.
Sif koekmeel een keer deur, sif dan weer saam bakpoeier, kaneel, koeksoda, neutmuskaat en knypie sout
Gooi oats by en meng mooi deur.
Skep teelepelsvol op gesmeer oondplaat vinger breedte uitmekaar.
Bak 190 C so 20 min tot mooi goudbruin

Lewer so 5 – 6 dosyn.

*Amy Louw -via Facebook Boerekos Kookengeniet.*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!