Meringue Tert

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

3,955
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

Hemelse Verrassing ~ Stephanie Jacoba

Hier is n heerlike nagereg vir baie spesiale geleenthede.

BESTANDDELE:
2 x groot meringue doppe (250mm deursnee)
1 liter koue room(styf geklits)
1 pk (500g) fyn gesnipperde marshmallows (gebruik kombuisskêr..doop gereeld in warm water, dan knip dt makliker)
200 ml pynappelstukke (kan seker d fyn soort ook gebruik as jy wil)
50 g/125ml gemengde neute (gekap)
15 ml gelatien, geweek in 30 ml koue water
5 ml vanilla essens
80 g kersies (gekap)
80 ml medium cream sjerrie

METODE:
1. Meng malvalekkers, vrugte en neute liggies
2. Los geweekte gelatien op oor warm water en voeg by sjerrie en room. Voeg geursel by en meng liggies.
3. Vou die helfte vd roommengsel by die vrugtemengsel en skep helfte in meringuedop.
4. Plaas ander meringuedop bo-op.
5. Skep oorblywende roommengsel bo-op.
6. Versier met room en stukkies malvalekkers en vrugte
NB!! VERKOEL vir 2 ure voor opdiening.

Nooit n flop nie!!

GENIET!!!

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!