Loader

Melktert (2 x 20cm)

2006-09-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

Bestanddele

1. 1 Blik kondensmelk
2. 50ml Mielieblom (Mesina)
3. 50ml Vlapoeier
4. 1 Eier
5. 1 Liter melk
6. 10ml Vanilla geursel
7. 20ml Kaneel

Metode

1. Gooi die kondensmelk saam met drie (3) kondensmelk blikkies vol melk saam in ‘n pot.
2. Verhit totdat die kondensmelk opgelos het.
3. Meng mielieblom en vlapoeier by die res van die melk.
4. Voeg nommer drie (3) by nommer een (1) en meng deeglik.
5. Klits die eier saam met die vanilla geursel.
6. Voeg nommer vyf (5) by nommer vier (4) sodra die laasgenoemde begin kook en roer vir 8 min.
7. Gooi die mengsel in ‘n bak en strooi kaneel oor.
8. ‘n Basis kan gemaak word met fyngemaakte koekies gemeng met gesmelte botter of margarien.

Recipe Type: Tags: , , , Ingredients: ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!