Mango, Avokado en shrimp slaai

2008-09-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,413
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

Dis somer en wat is nou lekkerder as ‘n heerlike slaai.
45 ml vars lemmetjiesap
30 ml olie
15 ml suiker
2 groot ferm ryp mangos
175 ml gekapte uie en koljander gemeng
15 ml gemaalde chillie
500g afgedopte, pangebraaide shrimps
2 groot avokados

Meng lemmetjiesap, olie, en suiker in ‘n groot bak tot suiker opgelos is,
Kap mango en avokado in bak en voeg res van bestanddele by, Meng liggies en verkil vir 1 uur.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!