Maak in n japtrap jou eie botter
2020-01-17Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
3,592Related Recipes:
Ek vind deesdae se winkel botter regtig nie veel van waarde wat smaak betref nie, en boonop is dit geweldig duur, maak jou eie teen minder as R50 vir 400 gram, ryk, en heerlik sonder enige byvoegsels
1Lt vars room – yskoud
elektriese klitser
bietjie yswater
kleefplastiek
In
‘n lekker groot mengbak, gooi jou kou room en klits op begin klits op
hoog
Hou aan klits tot room styf geword het en punte vorm
Skraap
room van kante van die bak af en klits verder op hoe spoed
Hou
aan met klits tot room opbreek en waterig begin raak
Stel nou
klitser een spoed af en hou aan met klits tot room krummelrig en
botterig is
Oor
‘n ander mengbak, druk nou die karringmelk uit die botter met jou en
gooi dit af
Gooi bietjie yswater by botter en klits op hoog vir 10
telling
(jy kan nou bietjie sout byvoeg indien verkies)
Druk
soveel water uit die botter as wat jy kan
Vou die botter in ‘n
bol met jou hande (nou kan jy kruie of knoffel byvoeg) en kompakteer
alles mooi saam
terwyl jy al die water uit het
Vorm
botter in reghoek op kleefplastiek, vou toe en plaas in yskas vir 30
min
Heerlike vars botter
Was
hom goed uit en gee so klein bietjie sout. Ek maak ook ons botter van
room en maak garlic en my eie geur