Lucky Star Bobotie

2013-10-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

2,188
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

  • Oe-la-la Tuna

  • Verrassings Vis Pakkies

  • Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai

Maria deel met ons haar staatmaker geblikte bobotie..

1 ekstra dik sny witbrood
250ml melk
2 groot uie gekrap.
20ml olie,
25ml kerriepoeier,
12,5ml suiker,
sout en peper na smaak,
2x450g sardyne in tamatiesous, gevlok, behou vloeistof,
2 eiers,
3 lourierblare.

Doop brood in melk en druk oortollige melk uit brood.
Braai UI tot sag. gooi kerriepoeier, suiker, sout en peper by.
Braai nog 2 min.
Voeg sardyne met vloeistof en brood by, meng goed.
Kilts eiers en melk waarin brood was. Skep vismengsel in oondvaste bak, giet melkmengsel oor.
Doop lourierblare in suurlemoensap. En druk in visbobotie. Bak 20-30min of tot eier gestol. By 180 grade. Dien op met rys en slaai.

*Maria Bootsma via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!