Kul Lasagne

2014-03-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

2,246
Related Recipes:
  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Lamsvleis Breyani

Vir as jy nie baie tyd het nie, maar iets vinnigs en lekkers soek. Dit vat letterlik 5 minute.

2 snye gekoopte brood
Gekoopte pastasous (Ina Paarman of Woolies)
Gekoopte witsous (of sampioensous)
Gerasperde cheddar

Rol brood goed plat met koekroller, anders absorbeer hy sous te vinnig.
In ‘n bakkie skep in lagies eers pasta sous (± 4 Eetl), dan witsous (± 4 eetl), bietjie kaas dan brood.
Herhaal nog 2x dat jy eindig met kaas.
Mikrogolf vir 1-2 minute tot deurwarm en kaas gesmelt is.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!