Koue Komkommersop

2007-05-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,681
Related Recipes:
  • Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

  • Boontjiesop van Kathu 

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heerlike Aartappelsop

1 groot komkommer
500 ml natuurlike jogurt of suurroom
15 ml suurlemoensap
5 ml gedroogde kruisement
5 ml dillesaad
2 ml sout
vars kruisementblare vir garnering

Skil die komkommer, sny dit in die lengte deur en onpit dit. Rasper dit grof. Klits die jogurt of suurroom tot heeltemal glad met ‘n draadklitser. Klits die komkommer, jogurt of suurroom en die res van die bestanddele saam. Verkoel vir 1 uur voor opdiening. Garneer met vars kruisementblare.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!