Kondensmelk Mosterd

2013-09-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 45
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

45 People rated this recipe

24,006
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd

1 blikkie kondensmelk,
125ml bruin asyn,
2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier

* meng goed en laat staan oornag

lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis

*Bul van der Merwe via Facebook Boerekos Kook Met Nostalgie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!