KOMKOMMER SPANSPEKSLAAI:

2011-07-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,488
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

1 spanspek
2 groot  tamaties of hanvol klein tamaties
1 groot komkommer
1 eetlepel gekapte pietersielie
l gekapte grasuie en kruisement

4 eetlepels bruin-wynasyn
sout en swartpeper
strooisuiker
8 el, olyfolie

Sny die spanspek middeldeur, verwyder die saad en skep die vleis uit met ‘n groentesnyer of sny dit in blokkies. Skil en sny die tamaties in kwarte, druk die pitte uit en verwyder die binneste gedeelte. As die tamaties groot is, kan die kwarte weer deurgesny word.   Sny  komkommer op in blokkies soos die spanspekblokkies. Sprinkel liggies met sout,  laat paar min rus. Dreineer, spoel die blokkies af met koue water.Meng vrugte en groente in ‘n glasbak

Meng asyn, sout, peper en suiker.
Klits olie by die asynmengsel.  gooi slaaisous oor, bedek bak en verkoel vir 1 uur.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!