KNOFFEL-KAASBROODJIE
2023-08-28- Course: Gebak Koekmeel
- Add to favorites
Average Member Rating
(0 / 5)
0 People rated this recipe
Related Recipes:
500 g Bruismeel
500 ml Karringmelk (1 boksie)
1.5 koppies Gerasperde kaas (Cheddar werk die beste)
1 teelepel Marjolein
klein blikkie heelpit mielies-gedrein
1 teelepel Knoffelvlokkies (2e teelepel opsioneel vir ‘n sterker knoffel)
2 eiers
1. Meng al die bestanddele goed saam.
2. Gooi in ‘n gesmeerde broodpan, strooi ‘n bietjie van die gerasperde kaas oor en bak in voorverhitte oond teen 180°C vir 1 uur.
Variasie: Vervang Kaas, knoffel, marjolein en karringmelk met 500 ml Muesli-gegeurde jogurt