Klewerige Prego Hoender

2017-01-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

2,027
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt

1 Plaas Hoender – opgesny
200 ml Prego Sous
6 el Appelkooskonfyt
Sout en Peper na smaak
Kookolie
Foelie

Voorverhit oond 180 C
Spoel hoender goed af onder koue lopende water
Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met kookolie
Geur hoender met sout en peper en bak hoender tot geurig en goudbruin aan albei kante

Meng Prego sous en appelkooskonfyt tot glad
Verlaag oond se hitte na 160 C en bedruip hoender met prego sous mengsel
Bak die hoeder stadig tot sous lekker klewerig en goudbruin is
Bedruip gereeld met sous tussendeur
Bedien dadelik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!