KINDERKULSLAAI

2006-09-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

838
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

KINDERKULSLAAI

goed, gesond en lekker. Dit smaak glo kompleet soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet!

Rasper gewone boerpampoen grof
Voeg ‘n blik pynappelstukke met sap by asook lemoensap (van die 100% soort).
Laat staan oornag
Gesondheid….!

*****JP

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!