Ingelegde avo’s

2014-05-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

3,188
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

Ingelegde avo’s , rek jou avo’s se lewe so

175ml olyfolie,
18 teelepels suurlemoensap
175ml appelasyn of witasyn,
30ml garlic en herb spice,
peper korrels na keuse.

1.Sny avo blokke en bedruip met suurlemoensap
2.Mikrogolf op hoog vir een minuut
3.Skud res van bestanddele goed pak avos in bottels en gooi vloeistof oor tot vol.draai toe sit in yskas

*Ronel Korkie Rossouw via Facebook Boerekos Kookengeniet *

Comments (3)

  1. posted by Mickey on July 14, 2015

    Gebruik ek Sagte ryp Avo of die wat nog hard is?

    • posted by Boerekos on July 15, 2015

      nee, dit moet ryp wees maar nie sag nie, lekker ferm stewige avo’s ..

  2. posted by Ansie on December 4, 2015

    Hoe lank kan hierdie avos op hierdie manier gestoor word?

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!