“Hot en Sticky” – Hoendervlerkies

2014-10-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

2,950
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Lekker vir vingerete of ‘n ligte middagete met groen slaai

12 hoendervlerkies
1 tl gedroogde chillie vlokkkies
1 tl rooipeper
1/2 kop “hot” blatjang
1/2 kop karringmelk
3 el goue stroop
6 knoffeltoontjies , gekneus en afgedop
2 tl engelse mosterd
gemaalde swartpeper na smaak
sout na smaak

Voorverhit oond na 180 C

Meng al die bestandele goed saam
Gooi oor hoendervlerkies, meng en maak seker al die vlerkies is bedek
Marineer vir minstens 6 ure
Oondbraai vir 40 min tot goudbruin, bedruip gereeld met marinade
Bedien met doopsous en slapchips of rolletjies

Recipe Type: ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!