HONG-KONG HOENDER

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

2,061
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

HONG-KONG HOENDER ~ Cornelia Myburgh

1 HOENDER ~ PORSIES

SOUS:

8 el SOJASOUS
4 el STROOP
2 koppie WATER
6 el SUIKER
2 el ASYN

MENG SOUS BESTANDELE SAAM IN KASTROL, BRING TOT KOOKPUNT
SOUT EN PEPER HOENDERSTUKKE
KOOK HOENDER STADIG IN SOUS TOT GAAR.
PASOP VIR AANBRAND.

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!