Hoenderbredie en Stywepap

2014-07-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,727
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

1 tamatiesop pakkie,
2 kop water,
1 tot 2 kg hoenderporsies,
swartpeper en sout na smaak
285g blik sampioene gedreineer (kan ook vars gebruik)
kookolie
1 ui opgekap
3 knoffeltoontjies ~ gekneus
3 el blatjang

Kook tamatiesop soos op pakkie se aanwysings
In ‘n ander kastrol, maak bietjie olie warm en verbruin hoender, gooi uie en knoffel , sampioene by en braai alles lekker saam
Voeg water by, sout en peper na smaak en laat stadig prut vir 20 min met deksel op, gooi nou sop by en laat kook alles saam vir 1 uur, voeg blatjang by net voor opskep en roer liggies deur

Bedien saam met pap

Stywepap:

4 kop water
500 ml mieliemeel
halwe teelepel sout
eetlepel botter
Bring die water en sout tot kookpunt , gooi botter in en voeg die mieliemeel by terwyl jy aanhoudend vinnig roer met houtlepel. Sit deksel op verlaag die hitte en kook tot gaar+ – 35 min oor lae hitte Roer elke dan en wan.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!