Hoender Roompot

2015-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 49
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

49 People rated this recipe

37,994
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

6 Hoenderdye
Braaivleisspeserye
250 G Swoerdlosespek blokkies gesny
4 Uie, gekap
60 Ml Fyn Appelkooskonfyt
15 Ml Worcestersous
12 Heel Uitjies, Geskil
Handvol klein heel aartappels
300g Sampioene, grof gekap
Aromat Na Smaak
1 pakkie beesstertsoppoeier
1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier
250ml vars room
250ml melk

So gemaak:
Sprinkel Die Braaivleisspeserye Oor Die Hoender. Verhit lekker dikboom pot en potbraai die spek tot bruin.
Voeg uie En appelkooskonfyt by , Braai uie deurskynend.
Voeg Die Hoender, braai liggies saam, voeg water (100ml) en Worcestersous by ,roer deur en sit die deksel op en laat prut vir 30 min.. Voeg aartapels by, prut Vir nog 20 minute stadig. Voeg die sampioene by.
Geur met aromat, sout en peper. Plaas deksel op , laat prut 30 minute.
Meng die soppoeier met melk , voeg dit by hoenderpot . Voeg room by. Laat Prut Vir 10 min.
Bedien met heerlike pasta..

Comments (2)

  1. posted by WILLIAM OCKS on December 4, 2015

    SIEN UIT NA DIE POTJIEKOS RESEPTE EN VERAL DIE PROE.
    DANKIE
    WILLIAM

  2. posted by WILLIAM OCKS on December 4, 2015

    LIEFLIKE RUBRIEK EN RESEPTE

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!