Hoender Bobotie

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 23
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

23 People rated this recipe

8,106
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

1 hoender, gekook en ontbeen
50 ml sultanas
2 uie, fyn gekap
250 ml mayonnaise
20 ml fyn appelkoos konfyt
10 ml suurlemoensap
1 pakkie hoenderroomsop
15 – 20 ml kerrie poeier
250 ml melk
3 ml gemengde kruie
2 eiers, geklits
sout en peper na smaak

Voorverhit oond tot 180 grade. Meng die hoender, sultanas en die uie. Gooi dit in ‘n oondvastebak. Meng die oorblywende bestanddele, behalwe eiers, saam en gooi dit oor die hoender mengsel. Meng alles lig saam met n vurk. Daarna die eiers. Bak dit vir 40 tot 45 minute lank.

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!