Loader

Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

2022-06-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

100g botter
125ml heuning
4 appels, in groot duk ringe of skywe  gesny, skil nog aan
50g haselneute
50g gevlokte amandels
50g pekanneute
vanilla roomys

Plaas die botter in ā€˜n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat dit nie brand nie. Voeg die appels en neute by. Kook onbedek oor middelmatige hitte, totdat die mengsel gereduseer het en ā€˜n stroop vorm. Skep in opskepbakkies en bedien met vanieljeroomys.

*****jp

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!