Griekse Rysslaai

2014-02-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

3,178
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

Baie lekker, as jy tyd het, laat paar uur staan..

1 kop wit rys – gekook met knippie sout en afgekoel
paar sprietuie, gekap
1 koppie gerasperde komkommer
300 g kersietamaties gehalveer
fetakaas, in klein blokkies gesny
swart olywe, ontpit en opgesy
sout
varsgemaalde swartpeper
bossie varsgekapte basiliekruid

slaaisous:
5 ml aangemaakte heelkorrel- of Engelse mosterd
25 ml olyfolie
25 ml vars suurlemoensap
25 ml rooiwynasyn
Meng alles goed saam

Kook die rys met ‘n knippie sout tot gaar. Gooi dit uit in ‘n mengbak om af te koel.
Voeg res van slaai bestanddele by, meng goed deur

Gooi slaaisous oor rys, meng mooi deur, laat staan paar uur in yskas

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!