Gesondheids Muffins

2008-07-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,326
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

Bestanddele
4 eiers
175 ml olie
500 ml bruin suiker
1 liter karring melk
500 ml muesli of all bran flakes
250 g pitlose rosyne
750 ml meelblom
500 ml volkoring meel/hawermout(oats)
25 ml koeksoda
5 ml sout

Metode
Klop die eiers, olie, suiker en karringmelk baie deeglik saam met n elektriese handklitser of houtlepel.
Voeg die semels en rosyntjies by en meng deur.
Voeg die droë bestanddele by die mengsel.
Bak onmiddellik of hou die rou beslag in ‘n lugdigte houer in die yskas tot benodig.
Skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepanne (maak die lee holtes vol water as net n paar muffins gebak word)
Bak 20 min lank teen 200C. Die gebakte muffins kan ‘n dag of twee in ‘n lugdigte blik gehou word.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!