Loader

Geroosterde Roosmaryn en Tamatie Hoender

2007-03-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

4 medium uie, in kwarte gesny
50 ml botter
30 ml vars roosmaryn, fyn gekerf
15 ml tamatie puree
1 groot hoender
60 ml olyfolie
sout en peper na smaak
4 groot aartappels, gehalveer
450 g kersie tamaties (1 blikkie)
5 ml suiker
n paar vars takkies roosmaryn

Sit die uie in ‘n oondbak. Meng die botter, roosmaryn en tamatie puree. Maak die vel van die hoender aan die bors kant los om n “sakkie” te vorm. Smeer die mengsel in daardie “sakkie”. Plaas die hoender op die uie. Besprinkel die hoender met olie en geur die hoender met sout en peper. Braai vir 1 uur 15 minute lank. Bedek die bors van die hoender met foelie om te verhoed dat dit brand, indien nodig. Voeg die aartappels die laaste 40 minute by.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!