Gegeurde broodkrummels

2016-08-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

1,362
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

 

Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis !

1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om
Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik nie in ‘n ziplog sakkie of bakkie wat goed kan seel, dan is dit daar vir ‘n volgende keer.
Stamp uitgedroogde snye 1 op ‘n slag fyn in plastiekbak met plat bodem glasbottel.( of voedselverwerker )
Meng met speserye van jou keuse (rooipeper, aromat, swartpeper, hoenderspeserye, knoffelsout ens) na smaak

Gebruik nou soos in jou voorgeskrywe resep

Lekker vir bees; vark, hoender schnitzel of bros hoender repies., viskoekies sputniks of selfs oor gebakte kaasgeregte

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!