Loader

Geblikte Sardientjie Kerrie en Rys

2014-05-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,805
Related Recipes:
  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

  • Oe-la-la Tuna

  • Verrassings Vis Pakkies

Kook jou rys, maak vis skoon,deur middel graatjie uit te haal.

Braai uie,knoffel +speserye.(Appelkoos konfyt+asyn)
Ek gooi altyd brijanie MIX by.(Soos wane jy curry met vleis maak)
Dan kom vis by,net liggies braai,vis moet nie heeltemal uit mekaar val.
Haal van stoof af.
Maak jou wortels,artappels en ertjies in microgolf / of stoof tot heeltemal gaar.
Gooi water af van groente en voeg by vis, meng liggies, laat stadig prut vir paar minute

En sie-daar heerlik…

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!