Droëvrugte-blatjang

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,756
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

Stap 1
Week oornag in water
2 kg gedroogde perskes
500 g gedroogde appelkose

Stap 2
1 groot ui, geskil
duim stuk gemmer, geskil en fyn gekap
1 kg suiker
500 ml bruin-druiwe-asyn
500 ml water
10 ml sout
15 ml rooipeper, of na smaak

Giet water af en maal of snipper fyn geweekte vrugte saam met die ui en gemmer
Hou eenkant.
Meng res van bestanddele in ‘n aparte houer en roer tot suiker opgelos is.
Voeg dit nou by gemaalde vrugtemengsel, roer deur, plaas oor na kastrol
Bring tot kookpunt en laat dan verder prut sowat 4 ure
Roer af en toe.
Laat afkoel en bottel koud.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!