Loader

Cranberry-Lemoen Vark Tjops

2007-04-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

sout na smaak
peper na smaak
2,5 ml gedroogde tiemie
500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny
160 ml lemoensap
125 ml hoenderaftreksel
125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap

Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan elke kant. Verwyder dit van die pan en hou dit warm. Gooi die sap en die aftreksel in die pan. Laat dit kook, verminder die hitte en laat dit prut vir 1 minuut terwyl jy dit roer om die aanbrandsels los te kry. Voeg die vrugte by en prut dit vir nog n minuut. Gooi die sous oor die vleis en bedien dadelik.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!