Cowboy Steaks
2013-06-27- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Braaigeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Beesvleis….. gesondheid!!
6 steaks, snit van jou keuse , elk 2,5 cm dik gesny
12.5ml koekmeelblom
25ml sojasous
340ml bier
50ml rissiesous
12.5ml aangemaakte mosterd
2ml Tabascosous
1 middelslag ui, gekap
4 knoffelhuisies, geskap 2 selderystingels, gekap
5ml sout
2ml peper
Sny kepies in vetrande van vleisskywe. Meng alle bestanddele behalwe sout en peper en laat ‘n halfuur lank prut. Verf sous oor vleis terwyl dit tot die verlangde graad van gaarheid gerooster word. Geur met sout en peper en sit dadelik voor
.