Chilli con Carne

2007-03-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

885
Related Recipes:
  • Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie

  • Geurige Lamsbredie Kerrie

  • Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

  • Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

  • Ouma se Beesvleis Potbraai

450 g maalvleis
375 ml water
10 ml chilli poeier
1 ui, gekap
2 seldery stingels, gekap
1 groen soetrissie, gekap
1 blikkie chilli boontjies
1 blikkie tamaties, gekerf
gerasperde cheddar kaas
gekapte groen ui

Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. Braai die maalvleis vir ongeveer 5 minute of totdat dit verbruin het. Voeg die water, chilli, ui, seldery, soetrissie, boontjies en tamaties by. Laat dit kook, verminder die hitte en laat dit prut vir 10 minute lank, roer dit so af en toe.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!