Bruin Uie Sous

2017-07-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

5,824
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

Heerlik saam met Vleispasteitjies, Kapokaartappels, Pap of enige gebraaide vleis

1 pakkie “Knorr Gravy Brown Onion Gravy” – aangemaak soos op pakkie
3 el botter , 2 el kookolie
3 uie – in halwes gesny en dan gekap
3 knoffeltoontjies, gekneus en gekap
125ml rooiwyn
250ml kookwater
1 el bruin asyn
peper na smaak

Verhit botter en olie in die pot en voeg uie en knoffel by
Braai die uie en knoffel lekker stadig oor matige hitte tot goudbruin
Voeg die aangemaakte sous en rooiwyn by
Bring tot kookpunt en prut vir ’n paar min
Voeg kookwater by en kook vir 5 min
Gooi asyn by, peper na smaak en roer deur

Bedien dadelik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!