Loader

Braaivleis pons

2010-03-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vanilla neut koffie

  • Bisschopswijn

  • Spox se boere Pons

  • Pynappel Bier

  • Zoerdoef

 

375ml gin
750ml wit wyn
750ml oros
375ml lime juice (Aanmaak)
6 lt lemonade
1blikkie grenadellamoes
825g ingelegde pere
825g ingelegde perskes
825g ingelegde pynappels

Metode
Sny vrugte in stukkies of versap. Laat oornag in Gin en wit wyn lê. Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by. Voeg Lemonade net voor bediening by.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!