Loader

Braaivleis Biltong en Kaas potbrood

2010-09-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

 

500g bruismeel
1 blikkie bier
250ml fyn biltong
300 g gerasperde Cheddarkaas
1 ui, bruingebraaide

Meng die meel en bier goed. Voeg helfte van kaas, fyn biltong en gebraaide ui by en meng goed saam.
Smeer ‘n groterige platboom ysterpot goed met die olie, die binnekant van die deksel ook.
Plaas die deeg in die gesmeerde pot, en sit eenkant om te rys.
Wanneer deeg helfte groter gerys het, bedek met die res van die kaas
Sit die pot op ‘n paar kole by jou braaivleis vuur, en pak ook ‘n paar kooltjies op die deksel.
Bak vir ‘n uur, maar kyk gereeld of die kooltjies nog hou. Pasop vir te veel kole.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!