Beesstertbroodjie

2014-08-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,322
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

DAAGLIKSE BROODJIE ~ Beesstertbroodjie

1 Pak (500g) Bruismeel
1 Pakkie Beesstertsoppoeier
1 eier
1 Houer (500ml) Karringmelk
125ml Gerasperde Kaas
Knypie Rooipeper

Metode:
Voorverhit Oond Tot 180°C.
Smeer Broodpan
Meng Bruismeel, Eier, Soppoeier En Karringmelk goed saam.
Skep deeg in pan , maak gelyk.
Strooi kaas en rooi peper oor
Bak 1 uur op middelste oondrak.
Keer op draadrak uit , Laat effe afkoel voor jy sny ~ geniet !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!