Anderste Kaas Broodtjies

2011-06-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

484
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Bestanddele

1 koppie goudakaas gerasper

1 houer gladde roomkaas

bietjie melk

1 groen appel geskil en in klein blokkies gesny

10 chives fyn gekerf

sout en peper na smaak

Bros blaarslaai (cos werk goed)

Gesnyde volgraan brood

Regte botter

 

Meng roomkaas met bietjie melk tot glad en sag (moet soos mayonnaise lyk) Meng roomkaas met gerasperde gouda, chives en appel. Geur na smaak met sout en peper Smeer broodtjies met botter en’ n lagie kaas en appel vulsel. Sit bietjie blaarslaai op en sit dadelik voor! Geniet!

,

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!