Alna se Bobotie met ‘n degie
2020-11-26Average Member Rating
(3.8 / 5)
8 People rated this recipe
6,843Related Recipes:
Vingers afge-eet. Verandering is altyd goed.
Moet nie maalvleis droog kook nie. Sousie nodig vir deeg bo om op te slurp.
.
1kg maalvleis
2 uie
2 eetl asyn
2 eetl blatjang
1 eetl kerrie
1 eetl appelkoos fyn konfyt of suiker
Sout en peper
Half tl borrie
Braai uie en spices tot reuk deurkom.
Gooi mince braai tot bruin, meng goed deur met spices.
Gooi rosyne in.
Prut stadig. Gebruik 250ml beef stock vir sousie.
koel af.
DEGIE VIR BO
2 koppies bruismeel
1 koppie olie
1 koppie melk
3 eiers
1 telepel sout.
Meng alles maar NIE te veel klits nie.
Gooi bo oor gaar maalvleis
Voorverhit oond 180 grade vi, bak 30 tot 45 min. Toets of degie reg is