Agt-Lepel-Poeding

2007-04-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

4,554
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

8 gelykvol eetlepels margarien
8 gelykvol eetlepels appelkooskonfyt
8 hoogvol eetlepels koekmeelblom
8 gelykvol eetlepels suiker
10 ml koeksoda
500ml melk

Smelt margarien en konfyt oor lae hitte in ‘n kastrol. Meng koekmeel en suiker. Los koeksoda in melk op en meng met droe bestanddele. Voeg gesmelte margarien en konfyt by. Roer om goed te meng. Die mengsel is loperig. Gooi in ‘n gesmeerde bak, sit deksel op en bak in voorverhitte oond van 180C tot bruin. Die poeding is ook baie geskik vir bevriesing…

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!