Loader

Recipe Type: Wildsvleis

Wilds Cabanossi

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Ek deel graag met julle die resep… vir al ons jagters wat nou vleis verwerk…!! 3.5kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 3 kg Maer beesvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 1 pak Cabanossi-speserye 1kg ys, Fyngemaal 5kg Spek, in blokkies gesny 400g Derms Verkoel wilds-en ...

Read more

Wildsvleis preservering.

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Wildsvleis preservering. Hallo Almal Ek is nuut op die forum maar wil graag met julle my nuwe stokperdjie deel. Ek het so twee jaar gelede ‘n hoop vleis, waaronder baie wildvleis, verloor agv. ‘n krag krisis. Ek het begin rondkyk na ‘n alternatief om wildvleis te preserveer (anders as net ...

Read more

Vlakvark Boudjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 vlakvarkboudjie . 12.5ml Knoffel-en-kruie-geurmidde 5 ml fyn naeltjies . 2 ml groente-aftrekselpoeier 2 ml gegeurde seesout 5 ml fyn gemmer swartpeper 2 pakkies (250 g elk) streepspek Meng al die smaakmiddels. Rol spekrepies in geurmiddels laat le bo oor boudjie. MARINADE 200 ml appelsap. Nartjieskil 100 ml Coke .marmelade ...

Read more

Rooiwyn Tarentaal Potjie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Benodig: 1 groot tarentaal in porsies opgekap lekker groot stuk varkspek, in blokkies gesny 4 et botter 3 et  kookolie 3 uie, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 1 pakkie baby carrots 1 blaar seldery, opgekap lourierblaar 1tl  tiemie 5 ml gedroogde oregano 250 ml droë rooi wyn 100 ml vleis aftreksel ...

Read more

Wildsbobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede: 750g gemaalde wildsvleis 50ml olie 1 ui, gekap 15ml kerriepoeier 7ml sout 4 eetl bruin asyn 6 eetlfyn appelkooskonfyt 1 Granny Smith-appel, gerasper 50ml pitlose rosyne 1 sny witbrood 350ml melk 2 eiers 5ml borrie 4 vars suurlemoen- of lourierblare.   So gemaak|: Verhit die olie in ‘n swaarboomkastrol ...

Read more

Wilds Schnitzels met geglanseerde Appelkose

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 2 wildsvleis steak snitte,  dun gesny halwe kop koekmeel, gemeng met knoffesout en swart peper na smaak in die koekmeel in 3 Kop broodkrummels 2 eiers liggies geklits 1 eetl olie 1 eetlp botter So gemaak: 1. Plaas jou steaks tussen 2 lae plastic wrap…… moker die vleisie goed ...

Read more

Volstruis Goulash met Port

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  Meng die volgende bestanddele saam en laat vleis oornag marineer. 1 kg volstruisfilet in blokkies goulash gesny 2 el olyfolie 2 el balsamiekasyn 1 ui, gekap 1 tl roosmaryn 1 tl naeltjies 1 tl neutmuskaat koppie port sout en peper, na smaak So gemaak: volstuisvleis met die marinade 3 ...

Read more

Pruimedante en Soetwyn Wildsbredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele: 800 g wildsvleis, in blokkies gesny 1 koppie soetwyn 2 koppies water halwe koppie olie 3 groot uie, geskil en in blokkies gesny paar knoffelhuisies gepars 2 pakkies swoerdlose spek 2 groot eetlepels tamatiepasta 130 g droë pruimedante sout en peper na smaak Metode: Gebruik verkieslik ‘n swaarbodem ...

Read more

Volstruisbobotie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  250 ml melk 1 dik sny witbrood 1 kg gemaalde volstruisvleis 10 ml olyfolie 5 ml botter 1 gekapte ui 5 ml knoffel, gekneus 1 kookappel, gerasper 5 ml borrie 15 ml matige kerriepoeier 50 ml droë wit wyn 30 ml fyn appelkooskonfyt 125 ml bruin sultanas of pitlose ...

Read more

Wilds Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  2.5 kg Wildsfilet in blokkies gesny. 1.5 kg Lamsvleis in blokkies gesny. ½ kg varkspek 2 groot uie in ringe gesny 1 Eetl kerrie poeier ½ Eetl borrie 2 Eetl suiker 1 Eetl mielieblom 2 Eetl perske blatjang 1½ koppie asyn 1½ koppie water METODE: Braai die uie in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!